VINNIGE WIFI. HEERLIKE KOFFIE. GEEN BEURTKRAG NIE.
Kantoorspasie in Mosselbaai Sentraal – Kies 'n plek, kry koffie en prop in.
Regstreekse Kantoortelling
- Februarie 19, 2025
Aantal kantoorspasies tans beskikbaar:
2 / 7
Privaat Raadskamer Tydgleuwe
- Februarie 19, 2025
Hierdie tye is reeds bespreek:
No Boardroom time slots have been taken.
Daily Membership
R350
per person per day
Weekly Membership
R1200
per person for 5 days (Monday – Friday)
Monthly Membership
R2600
per person per month
Small Team
2-4 Members. Rate dependent on size of team and area used
Large Team
4-8 Members. Rate dependent on size of team and area used
Boardroom Rental
R450
per hour. Up to 6 people.
WAT IS INGESLUIT?
GEEN BEURTKRAG
Wanneer elektrisiteit afsny, het ons 'n inverter wat inskop.
HOË SPOED WIFI
Ons sal seker maak dat jy altyd vinnige, betroubare internet het.
DRUK EN SKANDEER FASILITEITE
Toegang tot die gemeenskaplike drukker/skandeerder vir jou administrasie behoeftes.
KOFFIE KOFFIE KOFFIE
Het ons koffie genoem?
PRIVAAT RAADSKAMER
Vir daardie hoogs geklassifiseerde vergaderings.
BUIGSAME OPSIES
Daaglikse, weeklikse en maandelikse opsies om by jou behoeftes te pas.

Jou Werkspasie
Ons weet dat om van die huis af te werk nie altyd so opwindend is soos wat dit klink nie, met veeleisende kinders, blaffende honde en hoe kan ons vergeet, beurtkrag. Om dié rede is “Werkstasie” gebore. 'n Toegewyde kantoorruimte vir die kreatiewe entrepreneurs & klein besigheideienaars wat 'n meer funksionele en minder chaotiese ruimte soek om in te werk.
Ons ruimte is ontwerp vir gemak, samewerking en buigsaamheid. Dit is 'n koste-effektiewe alternatief in vergelyking met die tradisionele kantoorruimte-omgewing. Jy kies vir jou 'n plek, kry ‘n koppie koffie en prop in.Dis so maklik!
En as jy dit haat om Maandae in te ko, jy hoef nie. Ons het daaglikse, weeklikse en maandelikse opsies beskikbaar, met die buigsame terme wat jy nodig het vir jou besigheid. Jy kan kom en gaan soos jy wil. Geen snaakse toerkies nie.
LOER BIETJIE ROND












WAAR OM WERKSTASIE TE VIND
erkstasie, geleë in die hartjie van Mosselbaai-sentraal, bied 'n rustige omgewing & atmosfeer te midde van die besige aktiwiteite rondom. Dompel jouself in produktiwiteit binne ons pragtig ontwerpte werkspasie, waar konsentrasie en fokus jou beste maatjies gaan raak.
HET BEURTKRAG JOU BEET?

Kontak ons sodat jy aan die werk kan spring